ArabSagan (Voormalige Moslem)

From WikiIslam, the online resource on Islam
Jump to: navigation, search
WikiIslam Archive,
Archives of the first iteration of WikiIslam, prior to acquisition and revamp by Ex-Muslims of North America
Die is 'n getuienis van 'n Moslem wie Islam verlaat. Sienings bevat in die getuienisse is nie noodwendig goed gekeur deur WikiIslam nie. Die is 'n vertaling van die oorspronklike Engelse taal getuienis.
  
ArabSagan
Personal information
Country of origin    Morocco
Error creating thumbnail: Unable to save thumbnail to destination
Country of
residence
   
France
Error creating thumbnail: Unable to save thumbnail to destination
Gender    Male
Age    21
Influences    Carl Sagan, Leonard Susskind, Voltaire, Mark Twain, Ibn al Rawandi, Abu alaa al Maari
Other interests    Science, History, Engineering.
Faith Information
Current worldview Humanism (Agnostic)
Left Islam at age 21
Born or convert to Islam? Born into Islam
Parents' worldview Islam

Getuienis van die verlating van Islam

Ek was gebore in ‘n middel-klas Morokaanse godsdienstige Moslem familie. My geloof in Islam was gebou op skool en by die huis en dit was altyd die blinkkant van Islam wat aan ons opgehou was. Ek het die swak kant van Islam later geleer t.o.v vrouens, geweld en ‘Jihad‘ ens. Maar dit was nie dit wat my laat opgee het op my geloof nie. Ek het gedink soos enige ander Moslem, as God so gesê het, dan moet dit reg wees. Dit het my idees geskud en gemaak dat ek bevraagteken dit waarin ek glo.

Tot op daai punt, die grootste ding waarin ek geglo het was die wonderwerke in die Koraan (wetenskaplik en mondelings) wat oral geleer was by die skool, op die internet en Moskee. Ek het nooit geweet dat die dat daar teen bewyse is vir die wonderwerke nie. En elke keer wanneer ek getwyfel het oor die Koraan het ek ge Google oor wonderwerke van die Koraan, maar al die webtuistes op die eerste blaai is propaganda wat my laat my twyfel terug trek. Maar nadat ek Neil De Grasse’s se Kosmos gekyk het, het ek besluit om ernstig te fokus op die onderwerp.

Ek het die geskiedenis van alle godsdienste bestudeer en nie net die Abrahamitiese godsdienste nie. In Islamitiese lande het jy die perspektief dat die wêreld se bevolking oorwegend Moslem is (Moslems is 23% van die wêreld bevolking) en die res mense van die boek is, ‘n paar Hindoes en ‘n paar honderd ateïste en ek het gedink (soos ek op skool geleer was) dat in Islam selfs nie-Moslems nie hell toe gaan nie en was nooit gesê dat nie-Moslems (meer as 75% van die wêreld se bevolking) tot die Hell toe veroordeel is in Islam. Om weg te breek van daai valse oogpunt was ‘n groot stap.

Toe begin ek teen-bewyse van die Koraanse wonderwerke te analiseer. Ek het dit in die Franse taal gesoek en die inhoud was power. Vir die eeste keer het ek my toe gelaat om ‘scientific errors of the Quran te google (Omdat as ‘n Moslem om selfs so iets te dink voel soos sonde). Ek het op Wikipedia ‘n lang blaai gekry vol insig vir my navorsing. Ek het lank gelees in albei kante van die beweringe, verskonings en teen-verskonings en besluit dat Islam ‘n mens gemaakte godsdiens is. Nou definieer ek myself as ‘n Agnostikus aangesien ons geen bewyse het daar ‘n opperwese bestaan of nie bestaan nie. My ouers en vriende weet nie van waarin ek nou glo nie en sal hulle nie sê nie todat ek finansieel self onderhoudend is nie.



Crystal Clear action edit add.png Add Your Testimony | Other Apostates | Core Article | Qur'an, Hadith & Scholars | Resources | Helpful Hints